Back to Wall Of Remembrance

Annemarie Menzel (Ulysses Far East Rand)

Passed on September 2009


Aan die familie en klub lede van Annemarie Menzel (Ulysses Far East Rand) ons harte gaan uit na jull in hierdie tyd van hartseer mag julle vertroosting vind in die Here. ** 2 Korintiers 5:1 – Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel het. Dit is ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly eweig staan.** Jou aardse liggaam is tydelik, en daarom is dit onderhewig aan dinge soos viruses, kwale en siektes. Maar eendag sal hierdie aardse tentwoning met ‘n hemelse liggaam vervang word – dan breek daar vir jou ‘n splinternuwe lewe by God aan. Wanneer dit nie lekker met jou gaan nie, mag jy nou al reeds uitsien na daardie hemse liggaam wat God vir jou in sy woord beloof. RBA Wolfs
The 5 Council Alliance offer their condolences and prayers to the family and friends of Annemarie. Ride in Peace Sister.