|
Barries (Centurions) Passed on 29 June 2008 |
|
Ons harte gaan uit na die centurions en die familie
van “Barries” wat Sondag oggend oorlede is. Hy sal gemis word, en altyd onthou
word. Daar is ‘n leemte in ons harte wanneer nog ‘n biker ons verlaat. Mense
wees versigtig en oopkop wanneer julle op die paaie is en kom ons kyk uit vir
mekaar. BLADERUNNERS MCC VAAL |
|
Ons innige simpatie aan
die Centurions en die familie van Barries. Geen woorde kan die pyn in julle
harte weg vat nie, maar weet dat dit 'n beter plek by ons Pa is. Skapie, Lilly &
lede van Third Born Illusion |
|
Dit was met ‘n groot skok
en baie hartseer dat ons gehoor het van buddies se dood Sondag oggend 29 Junie
2008. Aan Carin, Centurions en Buddies se familie wil ons net ons innige
meegevoel meedeel. Buddies was geliefd vir almal en ons gaan hom baie mis. Hy
sal vir altyd in ons harte onthou word. Johan en Riekie, Wingmates mcc |
|
Seekers MCC would like to send our sincerest
condolences to the friends and family of “Barries” (Centurions), May the Lord
hold you and comfort you in this time of despair 2 Corinthians 12:14 The grace
of the Lord Jesus Christ, and the love of God, and the fellowship of the Holy
Spirit, be with you all. Amen. |