|
Connie de Bruyn (Streetwise MCC) Passed on May 2011 |
|
· Dit is met ongeloof & hartseer wat ons moet laat weet dat \Connie de Bruyn (Vlakvark) van Streetwise dood verongeluk het. Ons bid vir sy familie & ons almal as sy vriende dat die Here ons die krag sal gee om afskeid te neem. Connie was die eerste van ons mense wat ons verloor het in amper 8 jaar. Frik & Lisa, Streetwise MCC |
|
· Dead Men Riding offer their prayers and condolences to Streetwise with the loss of Connie. It is in God’s hands, trust in Him for He will comfort you! |