Back to Wall Of Remembrance

Danie Jonker - Mufasa (Carnivores)

Passed on 5 November 2007


Ek weet nie of jy vir Danie Jonker onthou, wat by CMA Roodepoort was 'n paar jaar gelede. Ons het hom altyd Brandweerman Danie genoem.  Hy is skielik dood aan 'n hartaanval.  Die begrafnis is Maandag 12 Nov 10h30 by NG Kerk Culembeeck, Koeberg str. Witpoortjie. Daar sal 'n paar motorfietsryers vanaf Mustang Sally vertrek 10h00. Dankie, Rene Magee, CMA Roodepoort 
Mufasa (Danie Jonker), Carnivores MCC West Rand, is gister middag (5 November 2007) oorlede aan 'n hartaanval. KGB
Dead Men Riding offers their sincerest condolences and prayers to the Carnivores, family and friends of the late Mufasa.
Ons innige simpatie aan familie en vriende van Mufasa. Smiley (Voorsitter PBC; President Phoenix MC PTA)