Back to Wall Of Remembrance

Jan Pieters (Mega Force)

Passed on April 2010


Dead Men Riding and The Kin offer their condolences to the family, friends and club members of Mega Force with the passing of Jan. Ride in Peace Brother!
Hiermee wil ons ons meegevoel betuig aan malie, familie, vriende en megaforce club met die dood van jan. Ons bid vir julle En weet dat jan nou by sy here is. Ons is ook dankbaar dat hy sy lewe weer aan die here toevetrou het. Sterkte en ons dink aan julle almal. Van johan, isabel en veronica lange (veronicas bikers stall ) phantom riders