|
Johan Lindeque (Hot as Hell) Passed on 26 September 2009 |
|
Hi Guys / Gals, Sad news. Johan Lindeque from Hot as
Hell passed away in a bike accident early hours of this morning (26th
September). More information can be obtained from Hot as Hell on (083 957 8440).
Our prayers are with the family and club members. (Jo’burg Eagles) |
|
Aan die familie en klub lede van Johan Lindeque (Hot
as Hell) ons harte gaan uit na jull in hierdie tyd van hartseer mag julle
vertroosting vind in die Here. ** 2 Korintiers 5:1 – Ons weet dat, wanneer ons
aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die
hemel het. Dit is ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en
dit bly eweig staan.** Jou aardse liggaam is tydelik, en daarom is dit
onderhewig aan dinge soos viruses, kwale, siektes en ongeluk. Maar eendag sal
hierdie aardse tentwoning met ‘n hemelse liggaam vervang word – dan breek daar
vir jou ‘n splinternuwe lewe by God aan. Wanneer dit nie lekker met jou gaan nie,
mag jy nou al reeds uitsien na daardie hemse liggaam wat God vir jou in sy woord
beloof. Johan jy gaan gemis word deur jou familie & vriende en klub lede tot ons
weer ontmoed ou vriend. RBA Wolfs |
|
Johan lindeque – hot as hell, aan die familie,
vriende en hot as hell club. Ons is baie jammer om te hoor van johan en ons weet
dat ons liewe here julle deur die moeilike tye sal help. Johan, Isabel en
veronica Lange (veronicas biker stall) phantom riders |
| The 5 Council Alliance offer their
sympathy and condolences to the family and friends of Johan. Ride in
Peace Brother. |