|
Johan van Loggerenberg (The Mutts) Passed on 14 February 2010 |
|
To Family, friends and The Mutts club members of
Johan van Logerenberg ( Kapokhaantjie), our deepest condolences for the loss of
a good son, brother, friend and biker brother, he was take form us in the early
hours of Sunday morning 14 Feb 2010, he was loved by all young and old, always
had a smile on his face, lived life to the fullest, had a love for his bikes and
always willing to take on the long road for a good ride with friends. We pray
that GOD gives you all comfort, knowing that he’s with GOD and he’s riding the
high ways of heaven. Johan you will be greatly missed by all your family and
friends, but you will remain in our hearts everywhere the road my take us on a
journey. Safe riding Brother, till we meet again. From The Mutts Family. |
|
Cremation arrangements for Johan van Logerenberg (
Kapokhaantjie) The Mutts MC. Funeral will be under taken by Esta funerals on
Friday 19 February 2010 at 11:00am, Hurst departure at 10:00am. All Bikers to
meet at Shaun Nel’s (Pres) house, 16 Albert street, Geduld, Springs at 8:00am
for a mass ride to Esta funerals Corner of 3rd Ave and 3rd Street, Geduld,
Springs. Service will be held at no115, 1st Ave, Geduld, Springs, For any
queries please contact Shaun Nel (Pres) on 083 335 2617 or Antz on 082 784 1863. |
|
Johan vanloggenberg – mutts mcc. Ons innige simpatie
met die familie, vriende en bikers familie met die verlies wat julle ly. Ons
gebede is saam met julle in die tyd, maar ons weet nie wat die antwoorde is nie
net Johan wat nou by die Here is sal die antwoorde he. Sterkte vir die toekoms.
Liefde Johan, Isabel en veronica Lange (veronicas biker stall) Phantom riders |
|
Johan – The Mutts mc. Ons inige simpatie aan die
familie, mutts mc en vriende van johanwat saterdagaand verongeluk het met sy
motorfiets. Ons dink aan julle in die tyd van hartseer en bid dat die here julle
sal deurdra. Sterkte op die pad vorentoe. Liefde johan, isabel en veronica lange
– veronca biker stall (phantom riders) Aan die familie en klub lede van Johan
van Logernber : The Mutts ons harte gaan uit na jull in hierdie tyd van hartseer
mag julle vertroosting vind in die Here.** 2 Korintiers 5:1 – Ons weet dat,
wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste
gebou in die hemel het. Dit is ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar
deur God, en dit bly eweig staan.** Jou aardse liggaam is tydelik, en daarom is
dit onderhewig aan dinge soos viruses, kwale en siektes. Maar eendag sal hierdie
aardse tentwoning met ‘n hemelse liggaam vervang word – dan breek daar vir jou
‘n splinternuwe lewe by God aan. Wanneer dit nie lekker met jou gaan nie, mag jy
nou al reeds uitsien na daardie hemse liggaam wat God vir jou in sy woord beloof.
Johan sal gemis word deur sy gesin en almal wat hom ken. Maar Johan het ‘n baie
spesiale plek by RBA WOLFS gehou en ou vriend ons gaan jou mis maar ons weet dit
is net tydelik dan gaan ons almal weer saam wees. Tot weer siens ou vriend. RBA
Wolfs
|
|
Our condolences to family, club members and friends.
President Council Alliance |
|
Dead Men Riding and The Kin offer their prayers and
condolences to Shaun, The Mutts, family and friends. Ride in Peace Johan. |