|
Kobus Coetzee aka Kabous / Houtlepel (Centurions) Passed on 31 December 2008 |
|
Op 31 Desember 2008 het ons met groot hartseer die
Jaar afgesluit.
Ons het 'n groeie vriend verloor, Kobus (Kabous/Houtlepel) van Centurions. Ons
wil net aan al die Centurions, vriende en Familie van Kabous se sterkte aan jul
almal. Ons deel in jul pyn, maar in ons harte sal Kobous altyd voortleef. 'Rest
in peace'. Yolandi (BladeRunners Secretary) |
|
Op 31 Desember
2008 het ons met groot hartseer die jaar afgesluit. Ons het 'n
groeie vriend verloor, Kobus (Kabous/Houtlepel) van Centurions.
Ons wil
net aan al die Centurions, vriende en Familie van Kabous se sterkte
aan jul almal.
Ons deel in
jul pyn, maar in ons harte sal Kobous altyd voortleef. 'Rest in
peace'. Yolandi (Blade Runners Secretary) |
|
The WRBA PC,
CPC and the FERPC offer their condolences to the Centurions, and the
family and friends of Kobus with his passing away. Ride in Peace
Brother. |
|
Our prayers
and thoughts are with the family and friends as well as with the
Centurions with the sad passing away of Kobus. Ride in Peace
Brother. Dead Men Riding and The Kin. |
|
Aan sy familie, vriende en
biker vriende.
Ons is baie
jammer om te hoor van sy dood. Dit is altyd baie seer as een van ons
bikers dood is, want so iemand sal nooit weer vervang word nie maar
die herinnerings wat ons het sal by ons bly. Ons bid dat Jesus julle
sal gemoedsrus gee en die hartseer en alleen wees ligter maak. Ons
bid vir julle. Johan, Isabel en Veronica Lange (veronicas biker
stall) Phantom Riders |
| Ons innige simpatie en medelye aan
Kobus se familie en vriende. Ons sal in gebed met julle wees. Van -
Rev Out |