Back to Wall Of Remembrance

Maartin Olivier (Sabre's West Rand)

Passed on 9 December 2008


Maartin is in critical condition after a single bike accident in the Magalies area. Our well wishes and prayers to Maartin, Sandra, family and the Sabre’s. WRBA PC.
 Dead Men Riding offer their support, well wishes and prayers to Maartin and all concerned. Our hope is in God, we trust and accept His judgement and verdict..
Martin of Sabres West Rand. You are in our thoughts and prayers my friend. May the Lord bring you back to your family and the biking family in good health. Zack and all members of Dendroaspe' mc
Seekers MCC would like to extend our sincerest condolences to Sandra, Sabres, family and fellow club members with the loss of Maartin. Our prayers are with you during this trying time.
The WRBA, CPC and FERPC are saddened by the loss of another Brother. Our condolences to the Sabre’s, family and friends. Ride in Peace.
Aan Sandra, die kinders, Anita, Snakes en die hele familie van Martin Olivier: Woorde kan nie beskryf hoe ons saam met julle voel nie. Ons kan net bid dat die Hemelse Vader julle staande hou in die moeilike tye wat vir julle as familie voorle.Laat ons liefde julle omvou. Neem ons krag om julle regop te hou. Vat ons hande om staande te kan bly. Road Warriors - South Africa
Ons innige simpatie aan die familie en vriende van Maartin. Julle is in ons gebede. Skapie, Lilly en Illusions
Draconians MCC wish to extend our condolences to the family, friends and fellow club members with the passing of Maarting from Sabre’s. We pray that God will keep his hand over you during this trying time.
Sandra, kinders, familie en die Sabre’s MC; ons innige simpatie en baie liefde. Perfect Circle MC.
Dead Men Riding and The Kin offer their condolences and prayers to Sandra, the Sabre’s, The Naked Men, family and friends with the passing of Maartin. Ride in Peace Brother.
African Gladiators would like to convey their condolences to the family, friends and Sabres for the loss of Martin. Your prayers and thoughts are in our hearts
Just want to send our deepest condolence to Sandra and family for the passing of our good friend and fellow biker MARTIN.You will realy be missed my friend. Ride well my brother. From Ice And Fire "The Family Mcc"
aan sandra, sabres en gesin van maarten ons meegevoel en gebede in julle donker tyd staan sterk ! ons gaan hom almal mis ! hy ry nou op god se hoofweg ! Van barbarians mc!!
Ons innige simpatie aan famielie en vriende van Martin (Sabres), Mag julle vertroosting vind in die hande van ons Groot Vader. Julle is in ons gebede. Megaforce MC
Just to let you know that Martin – Sabres has just passed away. Wishing strength to all the people that he left behind. Mandz, Lions of Judah
Ghost Riders Jo’Burg offers their condolences to Martin’s family, friends and the Sabres with your loss. Our prayer is that God will be your Healer in this trying time.
It is with shock and real sadness that we have been informed me the passing me a great man. Martin, you will be sorely missed. Sandra and family, we wish you strength and understanding. Dendroaspe ' mc
 Our deepest and most sincere condolences to Sandra, the kids, family, friends and the Sabre’s to the loss of Martin. You are all in our prayers and we know that God will guide you through this sad time and may He give you all the comfort you may need. May his soul rest in peace. Mark & Ina – Road Eagles MCC.
Maartin se gesin en lede,sterkte, glo in onse God,Hy sal Maartin se hand hou vas! – Daynight Warriors
Ons dink aan julle deur hierdie moeilike tyd en wil graag ons innige simpatie uitspreek aan Sandra, seuns en familie, vriende en club members van Sabre's, vir die afsterwe van Maartin. Ons gaan hom baie mis. Liefde Susan, Diederik en kinders.
With Sincere Sympathy and many prayers to the family & friends and club members of Maartin Olivier: (Sabre’s West Rand). The loss of love one is difficult to bear but the sorrow that you feel is a sorrow that we all share. Just know that God will give you His Help, His Strength, and His Hope during this time of sorrow. *** Trust in God may the God of hope fill you with all joy and peace as you trust in Him. Romans 15:13 ***. Maartin will be missed by his family and friends. Messiah's Disciples
Aan Sandra , Kinders en die familie en klub lede van Maartin Olivier: (Sabre’s West Rand)ons harte gaan uit na jull in hierdie tyd van hartseer mag julle vertroosting vind in die Here. ** 2 Korintiers 5:1 – Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel het. Dit is ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly eweig staan.** Jou aardse liggaam is tydelik, en daarom is dit onderhewig aan dinge soos viruses, kwale en siektes. Maar eendag sal hierdie aardse tentwoning met ‘n hemelse liggaam vervang word – dan breek daar vir jou ‘n splinternuwe lewe by God aan. Wanneer dit nie lekker met jou gaan nie, mag jy nou al reeds uitsien na daardie hemse liggaam wat God vir jou in sy woord beloof. Maartin jy was ‘n wonderlike man vir Sandra, en ‘n wonderlike pa, maar ons kon nie vir ‘n beter vriend as jy gevra het nie. Maartin jou plek gaan leeg wees hierby ons almal , en jy gaan baie gemis word deur jou gesin en al jou biker vriende. Mag jy jou splinternuwe lewe in die hemel geniet, tot ons weer sien ou vriend. RBA Wolfs.
Aan Sandra en alle familie en vriende, mag die Here vir julle krag gee om deur hierdie tragedie te kom. Martin RIP. Diederik, Susan en kinders
My gedagtes en gebede is by julle almal, Maartin was ‘n baie goeie mens en ons was almal baie lief vir hom, hy is nou in ‘n beter plekie en ek bid dat die Here al julle trane sal afvee en vertroosting sal bring – Liefde Karin Breedt
Good Company MC: our condolences to the Sabre's, Sandra and family with the loss of Martin. Ride in peace Martin.
Ons by West Side mcc wil graag ons innige meegevoel uitspreek aan Sandra en Kinders asook familie en vriende. Maartin was ‘n helse goeie vriend en maat sy vriendelikheid teenoor ander en almal sal opreg gemis word. Hy is nou by onse Hemelse Vader wat hom sal opdra in die lig van ‘n ster wat ons verloor het, en daardeur sal Maartin altyd vir sy “Fellow” Bikers skyn. Weet net dat ons by West Side Mcc hom baie gaan mis. Liefde groete, Piet Ponytail, Muriel en Kinders- West Side Mcc
Deepest Sympathy to Sandra, and Family. You are in our thoughts and in our prayers. A loss as great as this is never easy to bear, May God give you strength to get you through this very difficult time. The Chains Mcc.
Aan Sandra, kinders, familie en Sabres biker mcc ons innige simpatie met die dood van Maartin Olivier. Mag julle in die tyd berusting en vrede te kry en mag Onse Vader julle bystaan in die tyd. Dit is nie lekker om ‘n geliefde te verloor nie, maar ons weet dat eendag sal ons hulle weer sien hulle gees is weg maar in julle gedagtes is hulle nog altyd daar. Ons dink en bid vir jullle. Van Johan, Isabel en Veronica Lange (veronicas biker stall) phantom riders
 Hiermee wil ek en my man Jacques van Greunen vir Sandra en die kinders asook die ouers en familie van Maartin se dat ons aan julle dink en dat die HERE sy hand oor julle mag hou in hierdie moelike en hartseer tyd.. Mag die HERE julle die krag gee om in hierdie swaar tyd oor julle verskriklike verlies te kom. Ons bid vir julle!!!
Ek is geskok oor Maartin. Sandra, ons dink aan jou….ons het nie woorde nie…Trudi & Annelie
Ons innige simpatie en meegevoel aan die familie en Vriende en Klub lede van Maartin President van Sabres.  Ons wens julle sterkte toe in hierdie hartseer tyd en hoop dat ons Hemelse Vader julle sal toevou in sy genade in hierdie tyd.  Die bestuur en lede van Beyond Extreme MCC en Alex en Naomi van A&N Photographics.