|
Piet Potgieter (All Presidents) Passed on |
|
Aan die familie en klub lede van PIET (BORSHARE)
POTGIETER (ALL PRESEDENTS) ons harte gaan uit na jull in hierdie tyd van
hartseer mag julle vertroosting vind in die Here. ** 2 Korintiers 5:1 – Ons weet
dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste
gebou in die hemel het. Dit is ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar
deur God, en dit bly eweig staan.** Jou aardse liggaam is tydelik, en daarom is
dit onderhewig aan dinge soos viruses, kwale en siektes. Maar eendag sal hierdie
aardse tentwoning met ‘n hemelse liggaam vervang word – dan breek daar vir jou
‘n splinternuwe lewe by God aan. Wanneer dit nie lekker met jou gaan nie, mag jy
nou al reeds uitsien na daardie hemlse liggaam wat God vir jou in sy woord
beloof. Piet jy gaan deur al jou familie en vriende gemis word, maar Piet jy was
‘n dierbare en kosbare vriend van RBA WOLFS en ons gaan jou mis maar ou vriend
ons sal mekaar weer sien, Piet mag jy die rustigheid waarna jy gesmag het nou
geniet daar in jou nuwe Hemel tuiste. Tot weersiens ou Vriend. RBA Wolfs |
|
To Driana, Shaun, Willie, Bianca, Chris
and all the family we are so sorry to hear about Piet. Our hearts go out to you
through this difficult time. Love Demons |
|
Dead Men Riding offer their condolences
and prayers to Piet’s family and friends. Ride in Peace Brother. |
|
Our deepest sympathy & condolences to
the family, friends and club members of All Presidents on the passing of Piet,
may he rest in peace now. TAZZ DEVILS MC |
|
Ons innge meegevoel gaan
aan Drina, Chris, Willie, Shaun, Bianca, Paul en familie met die afsterwe van
Piet. Ons dink aan julle deur die moeilke tyd. Sabres Westrand |
|
To Drina, Shaun, Bianca
and Chris and family. Our Heartfelt sympathy goes out to you at this very sad
time. Piet will be sorely missed and always remembered. Chains Gauteng. |
|
Sterkte aan Driena en
kinders met die afsterwe van Piet. Ons gedagtes is met julle gedurende hierdie
moeilike tyd. Barbarians MCC |
|
Piet Potgieter van All Presidents lost his struggle
with cancer on Wednesday 16 September 2009. To Ma Driena, Bianca, Chris and the
rest of his family and friends, our deepest sympathy. May he be organizing the
biggest rally up in heaven for all of us that still needs to get there. Sandra
and the Warriors |
|
The 5 Council Alliance offer their
sympathy and condolences to Piet's club, family and friends. Ride in Peace
Brother. |
|
Piet - What moves through us is a silence, a quiet
sadness, a longing for one more day, one more word, one more touch, we may not
understand why you left this earth so soon, or why you left before we were ready
to say good-bye, but little by little, we begin to remember not just that you
died, but that you lived. And that your life gave us memories too beautiful to
forget. Drien, Willie, Shaun, Bianca, Lynette, Chris, Roos en die res van die
familie en vriende ek glo geen woorde kan julle verlies ligter maak, maar my
innige meegevoel met julle groot verlies. Sterkte. Lief julle baie, Karin Breedt
|
|
Rev Out offer their condolences to the family and
friends of Piet. You are in our prayers. |
| Driena en die kinders en elke persoon wat deel was van Piet se lewe. Sterkte vir die pad vorentoe ons weet dat ons Hemelse Vader julle ga ly en genoeg krag gee vir elke dag ons dink aan julle en bid jul krag toe. Road Warriors |
|
Lions of Judah would like to offer Chris and his
family our condolences on the loss of his brother. We wish them strength to get
through this difficult time, dealing with the loss of a truly awesome man. Paul
& Mandz - Lions of Judah. |
|
Our condolences are with the family of Piet Potgieter.
We will not have all the answers now, but remember God will be with you during
this sad time. He will answer all the questions in His time. Be strong, we are
thinking of you. Dawn Riders, East Rand |
|
Aan die Familie en Club lede van Piet (Borshare)
Potgieter (All Presedents) - Ons innge meegevoel gaan uit aan Drina, Bianca, en
familie, met die afsterwe van Piet. Ons dink aan julle in hierdie moeilke tyd.
Our thoughts and prayers are with you. Ride In Peace My Brother. Blade (Freddy)
National Pres, Knights Of Justice S.A. |